BOND VIR OUD SIMONSBERGERS

 

Elke huis het 'n storie

Die afdeling bevat 'n versameling stories wat oor die jare deur inwoners van die koshuis opgeteken is en wat die Withuis so uniek maak.